So dit is nou bietjie meer as 'n week wat Oupa weg is. Voel nog baie snaaks om te weet jy is nie meer aan die anderkant van die telefoon nie... Maar jou lyn is nou altyd oop, jy luister altyd na ons almal en ons sien jou in elke sons opkoms en elke sons ondergang...
Werner
4th June 2010
DIE HERE IS MY HERDER
Psa 23:1-6 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. 4 Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. 5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.
Werner
25th May 2010
Thank you for setting up this memorial to Pieter Potgieter.
We hope that you find it a positive experience developing the site and that it becomes a place of comfort and inspiration for you to visit whenever you want or need to.
25th May 2010