Werner 4th June 2010

So dit is nou bietjie meer as 'n week wat Oupa weg is. Voel nog baie snaaks om te weet jy is nie meer aan die anderkant van die telefoon nie... Maar jou lyn is nou altyd oop, jy luister altyd na ons almal en ons sien jou in elke sons opkoms en elke sons ondergang...