New Chapter

Created by Werner 13 years ago
Oupa Pottie het altyd tyd gemaak vir almal. Sy hart was nooit te klein om iemand in te laat nie. Hy was altyd positief en het uit sy pad gegaan om ander te help. Hy het oral waarheen hy gegaan het die Here se woord verkondig. Sy sterretjie sal verewige in die Hemel skyn, hy kyk nou oor ons almal en ons ALMAL MIS JOU BAIE OUPA!!