Liefste oupa

Created by yolandiv 13 years ago
Ek sal nooit oupa se 20 soentjies en stywe drukkies vergeet as hy vir my bye gese het nie.. ek sal oupa altyd in my hart en gedagtes hou. Ek mis oupa vreeslik baie. baie lief vir oupa! xxx